+18
Selfsorg in Shaka's Rock

Santorini Kallisti 7

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Diensfooi van R426.00 per bespreking

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.

Die tariewe sluit linne en handdoeke, en ’n standaardvertrekskoonmaakdiens in.

’n Verwelkomingspakkie met noodsaaklikhede soos tee, koffie, gebottelde water, toiletpapier, skottelgoedwasmiddel, seep, bevogtiger, ’n swartsak en ’n skottelgoedspons word voorsien.

’n Daaglikse skoonmaakdiens is teen ’n ekstra koste beskikbaar. Op die 8ste dag sal gaste ’n komplimentêre skoonmaakdiens en skoon linne en handdoeke ontvang. Vir enige ekstra linne en handdoeke sal ’n ekstra fooi gehef word.

Gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.

Die gekwoteerde pryse is vir 4 gaste (2 volwassenes en 2 kinders).

Let dat inklok en uitklok nie op Kers- en Nuwejaarsdag moontlik is nie.

Die eiendom is streng slegs vir gesinsvriendelike vakansieverblyf beskikbaar en laat nie besprekings vir groepe gaste onder die ouderdom van 25 of vir Matric Rage toe nie.

As gevolg van ’n besmetting van die bome mag geen hout, insluitend vuurmaakhout en nuwe bome, in Santorini ingebring word.

Daar is beperkte oop gasteparkeerplek. Voertuie wat verkeerd geparkeer is, se wiele sal vasgeklem word en ’n boete van R2000 sal gehaf word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 30 dae voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 8 dae voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 8 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 464
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 464
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 464
per nag, vir 4 mense
Bespreek

101 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:30
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ad8b940a78daeecafe069c40cdbeebc40653934b5aab2e26b7758170e10c894803cf45fdb7c92f3e8b6df1456f4bd02adac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 464 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 101 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:30 -29.522329978086 31.225732545998
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang