Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santorini Perissa 16

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 101, Chaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 599 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Santorini se styl is deur Griekeland geïnspireerd. Dit skuil in 'n kuswoud en is versteek tussen tropiese tuine en inheemse plantegroei reg langs die pragtige Indiese Oseaan. Die kompleks is ideaal vir gesinne met kinders wat op soek is na die perfekte seevakansie.

Daar is 2 stelle trappe wat na hierdie duplekswoonstel lei en dit beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging, 2 badkamers en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gastebadkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n aparte toilet op die boonste verdieping. Elke slaapkamer het 'n balkon met 'n see-uitsig.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na die eetarea en lei verder na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Daar is ook 'n aparte sitarea met 'n TV op die onderste verdieping. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea se skuifdeure lei na die balkon met 'n see-uitsig, sitplek en 'n houtskoolbraai.

Veilige parkeerplek op die perseel in 'n enkeltoesluitmotorhuis met 24 uur-sekuriteit is beskikbaar. Daar is 6 gemeenskaplike swembaddens, 'n walvisuitkykdek, 'n klimraam, natuurstaproetes en direkte toegang tot die 2 aparte strande via 'n lang stel trappe.

Slaapplek

’n Bespreking by Santorini Perissa 16 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 68

Maande op LekkeSlaap 10

Ligging

  • Kusrylaan 101, Chaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 599
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 599
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 101, Chaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12609a7222ad23698f3053715cb18184625beeaa397f495980897b06fbe88373908432b6e5bee525c015ec6d8206258aba51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 599 per nag (plek vir 8) 101 Ocean Drive Chaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.522353983478 31.225763979762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem