6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 101 Ocean Drive, Chakas Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Santorini Pyrgos 17 is 'n woonstel met 'n Grieks-geïnspireerde ontwerp van Santorini en is in 'n kuswoud versteek tussen tropiese tuine en onversteurde inheemse plantegroei. Dit is teen die Indiese Oseaan en die kompleks is ideaal vir gesinne met kinders wat op soek is na 'n strandvakansie.
Dié woonstel op die grond verdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Al die slaapkamers het 'n waaier. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en lei verder na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea lei na 'n stoep met sitplek, 'n houtskool-braai en bied 'n uitsig oor die groen tuin.
Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is 1 aangewese parkeerplek met 24 uur-sekuriteit. Gaste kan die geriewe op die perseel benut wat 6 gemeenskaplike swembaddens, 'n walviskykdek, klimraam en natuurwandelroetes insluit, en daar is direkte toegang tot 2 strande via 'n stel lang trappe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 390
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 101 Ocean Drive, Chakas Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Santorini Pyrgos 17 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
101 Ocean Drive, Chakas Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang