LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+64
Wildsplaas in Noordelike Vrystaat

Savannah Game & River Retreat

  • Slaapplek vir 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 65 Woolridge, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Savannah Game & River Retreat is geleë op 'n 1 000-hektaar wildplaas aan die oewer van die Vaalrivier, ongeveer 15 km vanaf die kunstenaarsdorpie Parys. Geleë in die Vredefortkoepel Wêrelderfenisgebied, is die toevlugsoord die tuiste van 'n verskeidenheid soogdierspesies en bied 'n reeks aktiwiteite en geriewe, insluitend staproetes, visvangplekke, voëlkyk, wildritte, bergfietsry, pieknieks, sterrekyk, trou- en konferensiefasiliteite.

Gaste kan kies uit 'n reeks akkommodasie-opsies, insluitend tent-chalets met uitsig oor die bosveld, lodge-kamers met uitsig oor die ontspanningsarea, of rondawels met uitsig oor die swembad. Alle eenhede het en suite-badkamers en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt, middagete en aandete word bedien op die uitkykdek, in die lapa of in die ontbytkamer. Kamerdiens is beskikbaar met vooraf reëling, en 'n kontantkroeg is ook op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Restaurant op die perseel

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 28 resensies


Netheid
3.6
Ligging
3.6
Waarde vir geld
2.6
Diens
3.6
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Angie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 65 Woolridge, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Savannah Game & River Retreat het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

65 Woolridge, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cd1e864cd81151b5cce8d2b5943cd345dcf62be9a84b01979cb40299f46a2f49406fc4e48da588d35f5648c070fab1d7018?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 28 5 1 4 65 Woolridge Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.794495540523 27.536234127075
Soek in 'n groter streek