+21

Savannah Tamboti Lodge

  • Slaapplek vir 150 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 474/8 Werkendam Plot, Lephalale, Lephahale, 0555, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Savannah Tamboti Lodge bied gerieflike en bekostigbare selfsorg- en oornagverblyf vir sake- en vakansiereisigers, net 5 km van Lephalale af. Die lodge is in 'n rustige omgewing in die hartjie van die bosveld, omring deur oorrompelende natuurskoon.

Savannah Tamboti Lodge het 15 losstaande selfsorg-eenhede. Elke eenheid het slaapplek vir 6 persone, lugversorging, 'n goed toegeruste oopplan-kombuis, 'n sitkamer met 'n platskerm-TV met DStv (Hotelpakket) en 'n privaat braaiplek.

Hierbenewens bied die lodge 30 standaard, en suite-kamers wat ideaal is vir sake- en vakansiebesoekers. Elkeen van hierdie gerieflike kamers het 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer.

Die lodge het 'n ruim eetarea en heerlike buffet-etes is beskikbaar. Daar is 'n lapa, swembad, braaiplek en 'n kontantkroeg. Nog geriewe: gratis, onbeprekte WiFi, gesuiwerde drinkwater (tru-osmose), 'n skoonmaak- en wasgoeddiens, 24/7-sekuriteit en 'n elektriese heining.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 474/8 Werkendam Plot, Lephalale, Lephahale, 0555, Limpopo
  • Gaste dink Savannah Tamboti Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek

474/8 Werkendam Plot, Lephalale, Lephahale, 0555, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 150 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZhMmE1M2QzLWUwMTMtNGU5NC04ZTA1LTdmOWY3OGRmODA0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 474/8 Werkendam Plot Lephalale 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -23.6939715 27.6200138

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang