LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+36

Saxon Park Farm Cottages

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Saxon Park, Ficksburg, 9730, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Saxon Park Farm Cottages bied gemaklike verblyf op 'n werkende plaas buite die Vrystaatse dorp Ficksburg.

Verblyf word voorsien in 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n sitkamer en eetkamer, en 'n kombuisarea.

Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, asook toegang tot 'n gedeelde badkamer. Die beddens is opgemaak met topgehalte linne, en in die winter word donsduvets en mohairkomberse voorsien.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg, en bykomende geriewe sluit in 'n braai-area, gratis WiFi en parkering. Koffie, tee en beskuit word voorsien.

Gaste kan in die dam op die plaas visvang en in die natuur stap, terwyl hulle die plaasatmosfeer geniet. Gaste kan ook ontspan op die stoep of in die sitkamer en eetkamer met 'n groot versameling boeke.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.9
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Saxon Park, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Gaste dink Saxon Park Farm Cottages het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Saxon Park, Ficksburg, 9730, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAn8CJBjMJJMzVu0IHVDUnKNpbX1jxJ0g3KYSuLyQgWz07MfNDLi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Saxon Park Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.7366 27.7624