4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner of Da Gama and De Reyger Street, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Scallop Terrios bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in sentrale Jeffreysbaai. Dis loopafstand vanaf die hoofstrand, winkels en verskeie restaurante geleë.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die eerste en suite-badkamer het 'n spabad, terwyl die tweede badkamer 'n stort het.
Die leef- en eetarea is ingerig met 'n eetkamertafel met sitplek vir 6, 'n slaapbank, binnebraai en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n ruim balkon. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond-stoof, 'n skottelgoedwasser en oorgenoeg ingeboude kaste om breekware en eetgerei te bêre.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
JP Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Corner of Da Gama and De Reyger Street, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Scallop Terrace het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Da Gama and De Reyger Street, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang