Scenic Views on Chas Booth
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17D Chas Booth Avenue, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Scenic Views on Chas Booth is 'n bekoorlike oopplan-ateljee in die gesogte voorstad Kampsbaai, naby Kaapstad se mees ikoniese besienswaardighede. Dit bied asemrowende uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en is ideaal vir enkelreisigers of paartjies.
Die ateljee bied slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Badhanddoeke en beddegoed word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Daar is 'n eetkamertafel met sitplek vir 2. Die sitkamer het 'n rusbank en 'n slim-TV. Hoëspoed-vesel-WiFi en 'n waaier is beskikbaar. Die ateljee lei na 'n privaat balkon met buite-eetkamermeubels en 'n draagbare braai.
Geleë binne 'n kort rit van Kampsbaai-strand, Clifton-strand, Leeukop en Tafelberg, bied die ateljee beide rustigheid en gerief.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Tenacious Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 19
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 17D Chas Booth Avenue, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17D Chas Booth Avenue, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang