Schaapkraal Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Sonet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ongeloflik! Sjoe, die hemel het 'n stukkie vrede op aarde! Pragtige plek met alles wat jy nodig het en meer. Die uitsigte is asemrowend en so ontspannend! Pragtige, goed onderhoude plaas! Ek beveel almal sterk aan om hulle te besoek. Talana, die gasheer, is so vriendelik en help met alles. Net absoluut wonderlik. Ons sal hulle beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Talana
Schaapkraal Cottages
Baie dankie, Sonet! Ons is so bly jul het Schaapkraal geniet en kan nie wag om jul weer in 2026 te sien!

Izette G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Lovely stay. Will definitely go back. Our stay was wonderful. It has everything you need and more. The view is wonderful. The host was very accommodating and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Talana
Schaapkraal Cottages
Hi there Izette! Thank you so much for the lovely review and for being such great guests to look after our cottage and leave it in such a perfect condition. We look forward to hosting you again in the future.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Talana
Schaapkraal Cottages
We are so glad you enjoyed your stay, Shaun! See you again soon.

Nico E
Kort verblyf
4.8
Mei 2025

Lekker! Great plek en awesome. Schaapkraal is 'n baie rustige cottage op 'n lieflike plaas. Gasheer is awesome en verblyf het alles wat mens nodig het. Die kaggel is lekker en binnebraai is lekker want Dullstroom is maar koud. Ons het lekker gaan stap ook. Die pad in sal 'n challenge wees vir sedan voertuie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Talana
Schaapkraal Cottages
Ons is so bly jul het dit geniet, Nico! Ons hoop om jul weer terug te verwelkom. Ons werk hard aan die pad om die oomlik en bring grond in om dit bietjie te level. Sien julle gou weer!

Adriaan D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Rustig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Talana
Schaapkraal Cottages
Vreeslik bly julle het dit geniet!

Marius B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Verblyf was tops! Het verblyf by Schaapkraal baie geniet. Talana en res van die familie baie vriendelik en hulpvaardig gewees. Uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Talana
Schaapkraal Cottages
Beste Oom Marius, ons is so bly julle het die tydjie by Schaapkraal geniet! Ons hoop om julle weer te verwelkom.

Jeanine F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Pragtig, met elke gemak waarvoor jy kan wens. Die eienaars is werklik besonders gasvry en sorgsaam om 'n goeie wegbreek moontlik te maak. Die kothuis is pragtig en stylvol toegerus met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Talana
Schaapkraal Cottages
Beste Jeanine, baie dankie vir die great review! Ons is so bly die cottage is als wat julle sou wou hê en ons sien jou sommer vinnig weer! Baie groete en liefde vir Yoda en Miqi!

Riaan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Relaxing and beautiful. We felt very welcome and our dogs loved the walks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Talana
Schaapkraal Cottages
Thank you Riaan! We are so chuffed you and the pups enjoyed your stay and we hope to see you again soon!

Liza S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtig, skoon, en rustig. Pragtige verblyf ten volle toegerus met ongelooflike uitsigte oor die werkende plaas. Schaapkraal Cottage is silwerskoon en het ekstra's wat jou dadelik laat tuisvoel, insluitend koffie, hout en melk in die yskas. Perfek vir hondjies met 'n veilig afgespande grasperk en boonop 'n kombers, bakke en hondebed indien benodig. Baie vriendelike ontvangs en sal beslis aanbeveel as 'n basis om Dullstroom vanaf te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Talana
Schaapkraal Cottages
Liza, ons is so bly julle het julle tydjie in die cottage geniet. Vreeslik dankie dat julle ook so mooi na die cottage gekyk het en ons sien uit om julle weer te ontvang in die toekoms!

Sesh R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Cozy and spacious. Wonderful stay! Cozy accommodation with fantastic hikes and dog-friendly spots. Our dogs loved the dam and river streams. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Talana
Schaapkraal Cottages
Dear Sesh Thank you so kindly for booking the cottage! We are super chuffed that you and the whole family enjoyed your stay. We hope to see you again super soon!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Talana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R4 000
R 4 000 R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R4 000
R 4 000 R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 000
R 4 000 R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: JT 68, Portion 2, Schaapkraal, Dullstroom, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04bac6f0e405eab9f65867a842856f55bb1b75c5c698d19f509fdc9bad5e7bf03bb61157e205cdec620253066954407a67b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 JT 68, Portion 2 Schaapkraal 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.220433781112 30.252225152108
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang