Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Schoemanskloof

Khaya Mandevu - Schoemanskloof Retreat

Khaya Mandevu - Schoemanskloof Retreat
Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag, vir 7 mense
  • Plek vir 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Khaya Mandevu word bereik via 'n ru plaaspad, maar 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte is nie nodig indien mens stadig ry nie.

Gaste sonder 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte kan 'n pendeldiens van die hoofhek na en van die kothuise haal, aan die begin en einde van hul verblyftydperk. Addisionele pendeldienste kan voorsien word teen 'n ekstra koste per rit.

Khaya Mandevu het 'n klein plonspoel aan die een kant van die huis, maar dit is nie bedek nie, so kinders moet onder streng toesig wees.

Die eerste bondel vuurmaakhout is gratis, daarna kan gaste dit aankoop teen 'n ekstra koste per sak.

Troeteldiere is welkom en 'n klein, eenmalige kontantskoonmaakfooi word gehef vir die addisionele skoonmaakdienste wat noodsaaklik is wanneer diere 'n eenheid beset.

Troeteldiere moet asb. nie op die meubels of beddens toegelaat word nie.

Honde moet aan 'n leiband gestap word buite die tuin. Dit is vir hul eie beskerming en ook om seker te maak dat wilde diere nie gejaag word nie.

Maak asb. seker dat jou troeteldiere nie flooie het nie en bring 'n flooi-afweermiddel saam.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Falls Fish Farm, Schoemanskloof, Nelspruit District, 2107, Mpumalanga

Sien kaart
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86554711abf9dd635105ea4e228966b161d576347fbc2acb65f97b626719d4c373e7cbb3157eb5726dc8b10f37bcf90a7e2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag, vir 7 mense 8 5 1 5 Falls Fish Farm Schoemanskloof 2107 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.391862 30.598295
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang