Schrikkloof Lions Foundation and Rescue Centre
24 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 24 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 428 Alma Road Farm Schrikkloof, Bela Bela, 0157, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Schrikkloof Lions Foundation and Rescue Centre is oorkant die pragtige Schrikkloof Privaat Natuurreservaat, 'n 1200 hektaar-reservaat in die Waterberg-biosfeer. Dit is 'n ideale opsie vir 'n paartjie wat op soek is na 'n rustige wegbreek ver van die stad se gewoel.
Dié lodge bied verblyf in 12 kamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Hierdie kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. 'n Stort, wasbak en toilet is in elke en suite-badkamer beskikbaar. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Ander geriewe in elke kamer sluit 'n yskassie, 'n tee- en koffieskinkbord, 'n lessenaar en gratis WiFi in. Elke kamer lei na 'n stoep waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet.
Schrikkloof Lions Foundation and Rescue Centre is die tuiste van 21 verskillende roofdierspesies wat voorheen in 'n teelfasiliteit gehuisves is en is nou 'n bewarea vir hierdie diere.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lloreen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 428 Alma Road Farm Schrikkloof, Bela Bela, 0157, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
428 Alma Road Farm Schrikkloof, Bela Bela, 0157, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 24 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang