Beskrywing
Schuilplaats Overnight is 'n gemaklike eenheid met 'n privaat ingang en 'n buite-area, ideaal vir 2 gaste. Die oopplan-kamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en 'n klein sitkamer vir ontspanning in. 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar. 'n Omsetterstelsel verseker dat die ligte, TV en WiFi funksioneel bly tydens beurtkrag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Veilige parkering op die perseel is beskikbaar vir gaste se gerief.
Neem asseblief kennis dat daar 'n omsetter is wat die ligte, TV en Wi-Fi tydens beurtkrag ondersteun.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tuinateljee het 'n privaat ingang, stoep en braaigeriewe. Daar is 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Veilige parkering op die perseel is beskikbaar vir gaste se gerief.
Neem asseblief kennis dat daar 'n omsetter is wat die ligte, TV en Wi-Fi tydens beurtkrag ondersteun.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Schuilplaats Street, Paradyskloof, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang