LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation | LekkeSlaap
+30

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation

Schuilplaats Overnight
Vanaf R450
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oornag-eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n TV. Die badkamer is en suite. Daar is ook 'n klein sitkamer met tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n yskas met 'n eerlikheidskroeg. Die eenheid het 'n privaat ingang met 'n buite-area. Dis op dieselfde eiendom as die studio.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Daar is komplimentêre koffie/tee en beskuit. 'n Eerlikheidskroeg is beskikbaar.

Belasting en Ekstras

Langtermynverblyf is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Schuilplaats Studio
Vanaf R600
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die lieflike ateljee-tuinwoonstel is 30 m² groot en het 'n privaat ingang. Daar is 2 driekwartbeddens in die woonstel en dit het 'n en suite-badkamer, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Die yskassie bevat produkte vir 'n Kontinentale ontbyt vir die eerste oggend wat by die tarief ingesluit word. Die woonstel beskik ook oor 'n TV met volledige DStv.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Daar is komplimentêre koffie/tee en beskuit. 'n Eerlikheidskroeg is beskikbaar.

Belasting en Ekstras

Langtermynverblyf is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schuilplaats-straat 14, Paradyskloof, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARfPaMww72AXqYyZ87DH5xpBzv6GvQ70FEf1laDsVGd7cj3do61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R480  per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 14 Schuilplaats Street Paradyskloof 7599 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -33.959074614817 18.855316489935
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!