+21
Selfsorg in Karoo

Schuinshoogte Guest Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Cecilia O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Peaceful and great farm stay. Beautiful large farmhouse with a big stoep. It was peaceful and I will stay there again. Real farm stay with birdsong waking you up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellie V
1 nag
5.0
Des 2025

Baie lekker oorbly plek. Pragtige omgewing. Gashere het vir seker gemaak ons is goed ontvang, selfs met 'n madjie vars gebraaide warm roosterkoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Wonderlike plaaskuier. Ons het vreeslik lekker gebly en die diens was ongelooflik. Ons het selfs roosterkoek gekry wat 'n heerlike bederf was. Die plek was baie skoon en netjies en ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe H
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2026

Lekker gebly. Baie skoon en netjies. Baie slaapplek. Gerieflik. Plek het baie karakter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Great stay. Beautiful house! All we needed. Friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre F
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Dankie dat die plaasverblyf beskikbaar het vir ons wat lief is om op. My verwagtinge oortref. Jan het ons als kom wys hoe dingetjies werk en verder puik geslaap en lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Heerlike egte plaas ervaring. Dit was vir ons 'n heerlike nostalgiese besoek in die ou oorspronklike plaas opstal met die houtvloere, dik mure en die warm water wat nog met 'n donkie warm gemaak word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlike oornag stop. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha P
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Kom rus hier na 'n lang dag op die pad. Die beste. Die beste oornag op pad Weskus toe. Baie gasvry en behulpsaam, lekker roosterkoek en super lamtjoppies. Baie lekker geslaap en mooiste sterre. Alles was perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

CHRISTHILDA Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 4 850
per nag (plek vir 13)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 850
per nag (plek vir 13)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 850
per nag (plek vir 13)
Bespreek

R63, Schuinshoogte 131, Williston, 8920, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeda5b1b00da3fcef1d7bfb9f9ff5bc319086cb216d5bf5c4a2374fce858fd38825d5e1fdad07774b32745b0f302ec3b75e8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 850 per nag, vir 13 mense 25 5 1 5 R63 Schuinshoogte 131 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.261222222222 21.370222222222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang