+15

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Chantelle V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

We had a wonderful stay and will definitely be back. We had a wonderful stay. The unit was well equipped and neat. Jan was so helpful and assisted with anything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia K
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie lekker en aangenaam, gaan definitief weer na hulle toe. Jan is 'n fantastiese mens, gasvry en vriendelik. Woonstel is bokant die garage, beskik oor 2 kamers en 'n 3/4 bed in die sitkamer. Genoeg slaapplek vir 5 mense. What you see in pics is what you get en vele meer met die gasvryheid en vriendlikheid van Jan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Netjies, skoon en sentraal. Ons kan oor niks kla nie. Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Woonstel was skoon en netjies. Beddegoed was skoon en die beddens gemaklik met meer as genoeg slaapplek. Swembad en braai area was skoon en netjies. Sal definitief weer terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Audrey H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Fabulous, comfortable and spotlessly clean. Jan was the perfect host. Property was within walking distance to the beach. Fabulous for the kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid Herculaas N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Ongelooflik & brilliant. Ongelooflik als geniet, behalwe dat ek geen rugby kon kyk nie, maar anders was als briljant. Sal dit graag weer doen, maar langer bly!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nielen B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2025

Netjies en skoon. Die woonstel was mooi skoon en Jan was baie vriendelik. Let wel, hierdie is 'n woonstel bo die garage. Braai- en swemgeriewe is gedeelde geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andrew H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2024

Good but they switched off the gas because I paid late. It was good. Enjoyed the pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Jan
Scottiesview
They were 7 people and we only accommodate 5 people. We still made an effort to accommodate them and put out extra of everything, and the agreement was from the beginning to pay extra, although we even gave a discount. We had to ask all the time for the proof of payment, and the last resort was to shut off the gas, after which money was transferred very quickly. It is not unreasonable at all. It just means that we will not trust anyone again, nor will we allow something like that again. It's just a pity that others now have to suffer because of it.

David R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

Wonderful. The stay was perfect. Jan was friendly and polite and extremely helpful. If I did have any complaints, it would be that the shower was a small problem as the hot water is very difficult to control, which made showering long-winded and at times a little uncomfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Luther B
Kort verblyf
4.2
Apr 2024

Scottiesview is ruim, netjies, het al die geriewe en ons was hartelik ontvang. Scottiesview is great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Raymond Avenue 17, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb389340203441fe529644a4a43a56ef3f507e659524c767ee6597c7734a39ebe27d404d8702aa21fab31c1a5d8435904fe23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 5) 21 5 1 5 Raymond Avenue 17 Scottburgh 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.3032738 30.742662

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang