Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe word op 'n selfsorgbasis vertoon.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R4000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie, en die eenheid is streng rookvry. Partytjies word nie toegelaat nie, en die maksimum aantal gaste is 6.
Gaste word versoek om geraas tot 'n minimum te beperk tussen 22:00 en 08:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Breamhill Road, 8 Wild Waves, Blythedale Beach, 4449, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang