Sea Breeze Manor Gold Unit
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10de Laan 9, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sea Breeze Manor Gold Unit is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid net 'n hanetreetjie vanaf Gonubie-strand en 'n entjie se stap vanaf die naaste winkelsentrum. Die pragtige eenheid is modern met tikkies goud ingerig en is ideaal vir 'n wegbreek by die see.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 smaakvolle slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n eiland met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike dubbelslaapbank met slaapplek vir 2 kinders en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Sea Breeze Manor Gold Unit sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.8/5
Michele Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 7
Jaar gelys 1
Ligging
- 10de Laan 9, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
- Gaste dink Sea Breeze Manor Gold Unit het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Gonubie Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10de Laan 9, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom