Pick your preferred language

English

Afrikaans

+38
Gastehuis in Ballito

Sea Dreams Guesthouse

  • 10 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 11 Madeleine Drive, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Sea Dreams is 'n pragtige oopplan-huis wat spog met gemak en luuksheid. Dié vakansiehuis is in die hartjie van die Noordkus in KwaZulu-Natal geleë. Die omgewing se ongerepte inheemse plantegroei, die plaas se rollende grasperke, ou Umdoni-bome en pragtige see-
uitsig, maak Sea Dreams 'n plek wat ongetwyfeld jou vakansie sal komplimenteer.

Die huis het 5 moderne slaapkamers, met en suite-badkamers. Die kamers het pragtige matte en lei na 'n klein balkon of dek. Elke kamer het lugversorging, 'n TV, yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbytborde met tuisgemaakte lekkernye word by die swembad bedien, daarna word 'n verskeidenheid warm ontbyt-opsies bedien.

Die huis het 3 verdiepings met ruimte en daar is deure en balkonne aan albei kante van die huis. Op die dak is 'n dek wat 'n uitsig van die hele Dolfynkus bied. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Die swembad en die dek, sitkamers en ontspanningsareas maak dit baie maklik om by dié plek te ontspan. Braaigeriewe is beskikbaar. Daar is 'n kantoor-area met 'n lessenaar, drukker, en gratis WiFi.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kathryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 11 Madeleine Drive, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea Dreams Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

11 Madeleine Drive, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63fc92a3f651ccbc681d8da2eb1d984b5ea8c62cd2b7b70441b58cb5d9328a41c993db34e3d7c2f8aca5fdb01679c8b3b210?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 11 Madeleine Drive Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.53536 31.21454
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang