Sea La Vie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 150 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitstekend en baie netjies. Baie netjies. Linda het ons sommer laat tuis voel. Eenheid is baie goed toegerus. Daar was tot braaihout en Blitz vir 'n vuurtjie se aansteek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-Marie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustig, gerieflik en aangenaam. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zona M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Peaceful and quiet! We visited Jacobsbaai for a wedding, so we mostly slept at the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lovely and breathtaking view of the ocean. Our stay at Sea La Vie was lovely, the view of the ocean was perfect and we will recommend this self-catering accommodation to any other couple.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Amazing relaxing stay. We had an amazing relaxing time at Sea la Vie, what a lovely place it is. Access is straight onto the beach walk paths which you can follow around Jacobsbaai beach coves. The views and sunsets from the patio were great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Sea La Vie with my hubby! This place was perfect in every way. Perfect location! The hosts gave so much attention to detail to ensure our stay was perfect. The view was picture perfect. Our only regret was that we could not stay longer. (And Ben was the best of all! Loved him.)

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindie A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Die Weskus is die beste! Jacobsbaai is nie te ver en nie te naby aan die Kaap nie, en dit is heerlik rustig. Deesdae kan 'n mens selfs Checkers-pakkies bestel vir aflewering! Die kamer was lieflik met alles wat ons nodig sou hê. Ons het heerlik gekuier. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlike stil kuier. Sal beslis weer gaan! Dit was regtig pragtig skoon, stil en net heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sal definitief aanbeveel. Dit was ongelooflik lekker. Gasvrye eienaars. Plek was pragtig en skoon. Alles wat nodig is en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaux G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Besonders, uitnemend en noemenswaardige heerlike verblyf in pragtige Jacobsbaai! Dit was 'n besondere groot voorreg om by Sea La Vie te kon bly. Werklik bo ons verwagtinge. Vriendelik, verwelkomend, netjies, skoon - absoluut perfek! En al die lekker bederf daarby het dit net nog lekkerder gemaak - tot die hondjie was vriendelik en verwelkomend. Perfekte naweek vir ons gewees en het absoluut heerlik gebraai! se warm persoonlikheid en vriendelikheid is noemenswaardig. Ons sal definitief weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Berlo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 150

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Bokkomdraai Street, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa975eee65ebd713eddf2ea55e5a2c3d0ee0c89a2b500ba7707ed46b76d1bec483b8c2024264c0e56411eb4ab2e9b32109f4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 150 5 1 5 7 Bokkomdraai Street Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.97011 17.88663
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang