Sea La Vie
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - 86 Lagoon Drive, Unit 204, SS Hawaan View, Umhlanga, 4391, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Sea la Vie is 'n pragtige, moderne selfsorgwoonstel in uMhlanga, 'n oord noord van Durban. Die fantastiese ligging aan die strand bied ononderbroke see-uitsigte en maklike toegang tot die strand.
Verblyf bestaan uit 3 ruim slaapkamers, en die eenheid is geskik vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, handwasbak en toilet. Die slaapkamers bied maklike toegang tot die kombuis, eetkamer en leefarea.
Die kombuis is toegerus met 'n oond, mikrogolfoond en wasmasjien, terwyl die sitkamer 'n slim-TV en betroubare WiFi het. Gaste kan ontspan met lui middae by die swembad en braaigeriewe op die perseel, perfek om te ontspan na 'n dag op die strand. Vir ekstra gemoedsrus spog die eenheid met 'n privaat ingang en voldagsekuriteit vir verbeterde beskerming.
Gerieflik geleë net 400 meter vanaf Bronze Beach, 1.1 km vanaf uMhlanga Main Beach, en 2.5 km vanaf uMhlanga Rocks Beach, wat strandgangers die beste van uMhlanga bied. Die sentrale ligging bied ook maklike toegang tot Gateway Theatre of Shopping, terwyl The Fun Company by Sibaya Casino vermaak vir die hele gesin waarborg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 86 Lagoon Drive, Unit 204, SS Hawaan View, Umhlanga, 4391, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
86 Lagoon Drive, Unit 204, SS Hawaan View, Umhlanga, 4391, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang