Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie. Geen harde musiek word toegelaat nie. Rook is nie binne die eenheid toegelaat nie. Geen matriekballe of matriekbal-napartytjies word toegelaat nie. Hierdie is 'n selfsorg-eenheid en word slegs tussen verblyf skoongemaak. Vir besprekings van 7 nagte of langer, kan gaste vooraf 'n addisionele skoonmaakdiens aanvra. Hierdie diens is slegs Maandag tot Vrydag beskikbaar en nie oor naweke nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Da Gama Street, Unit 23 Da Nova Flats, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang