Sea Point Studio Retreat - Rooftop Pool View
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Norfolk Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R960 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë in die lewendige Seepunt en binne loopafstand van die strand, bied Sea Point Studio Retreat selfsorgverblyf ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die woonstel bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ketel. Vanuit die kombuis lei die sitkamer met 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n aangewese werkruimte. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike gimnasium en die dakswembad met genoeg sitplek om te ontspan. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die Seepunt-promenade binne loopafstand, terwyl Drie Ankerbaai-strand 1 km weg is.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Fluentliving - Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 47
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 6 Norfolk Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Norfolk Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang