Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Spray B306

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 1, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sea Spray B306 is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Table View. Dit spog met 'n panoramiese uitsig oor die see en op Tafelberg in die agtergrond en is 'n wonderlike opsie vir 'n naweekwegbreek.

Dié ruim woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Skuifdeure lei na 'n balkon met 'n tafel en stoele, asook 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan. Alle gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike, verhitte swembad met sonstoele en gemeenskaplike braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Spray B306 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Sea Spray B306
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 652

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Marine-rylaan 1, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Spray B306 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 1, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52440bc25dfbbce9f78ee211450e5be07979141dc5f252a53ed73b7f8abdbcfdc5d8b39c65a1ead19ebd1f3eed0e94dd3134?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 1 Marine Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.825629 18.47934
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem