+24

Sea View Charming Stone House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Maryke J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Heerlike, sentrale verblyf, goed ingerig, mooi uitsig. Ons het baie lekker gebly. Die ligging is sentraal in die dorp, minder as 5 min se ry van Santos strand af. Winkels en hawe is loopafstand. Mooi uitsig oor die hawe en see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Ongelooflik, rustig, voel soos oorsee. Stunning plek, pynloos om in te check en baie netjies, stunning view. Ons het dit regtig geniet en sal dit beslis aanbeveel. Ons sal weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

I. N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Wonerlike uitsig en balkon. Die plek is lieflik met 'n wonderlike 180 grade see uitsig. Baie skoon en netjies. Trappe is 'n uitdaging. Ons verblyf was wonderlik en ons het wonderlike weer gehad. Sal enige tyd plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanise H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Amazing Mossel Bay experience. Beautiful view. Great stay. Good place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.4
Feb 2026

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Sarie P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Was regtig 'n baie mooi plek, net die trappe kan dalk 'n probleem wees vir ouer persone. Ja, ons het baie lekker gebly. Die huisie het so 'n mooi uitsig op die see. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean S
Kort verblyf Besigheidsreis
3.6
Des 2025

Pleasant. Agent and owner were very helpful and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara F
1 nag
2.6
Okt 2025

Disappointed. Linen had blood stains, TV did not work, no window in the bedroom, gate had to be manually opened (not ideal at night for a single traveller), no rubbish bin in the kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Amanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Loved it. Very quiet area, lovely house with great views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graeme M
Kort verblyf
4.8
Mrt 2023

Fantastic stay. Really enjoyed Louis' house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

87 Hill Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0NjYxZDRiLTE3ZjUtNDc1Ni1iYjY3LTRhNTBhMGI1MzkxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 87 Hill Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.184718505108 22.144863017791

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang