Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea View Charming Stone House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Sea View Charming Stone House
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Sharon D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon D

Pleasant stay.

Cute house, well thought out, lovely views and neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved it.

Very quiet area, lovely house with great views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graeme M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graeme M
Enkelreisiger

Fantastic stay.

Really enjoyed Louis' house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zarika V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zarika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, veilig en skoon.

Mooi ou gebou in goeie ligging en pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle H

Oulike, moderne plek met 'n uitstekende uitsig.

Uitsig en geriewe maak op vir die trappe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Iranza M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Iranza M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning view. Tuintjie perfek vir troeteldiere.

Ons kon nie vir 'n beter uitsig vra nie. En om ons twee hondjies saam te kon vat - is altyd 'n wenner. Baie goed ingerigte huis. Regtig baie lekker hier gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ayrton S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ayrton S

Ma se 60ste verjaarsdag.

Ma se 60ste verjaarsdag gevier met peetma en suster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V
Gesin met klein kinders

Netjies en goeie uitsig.

Die huisie was mooi skoon en alles wat jy benodig, van kosmaak tot ontspan. Laat inklok tyd was definitief vir ons 'n pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Baie mooi plek met alles wat jy nodig het. Naby alles. Ons het baie lekker gekuier. Pragtige uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig en baie netjies.

Ons is baie vriendelik ontvang deur die eienaar, wat ons sommer dadelik tuis laat voel het. Die verblyf was baie skoon en netjies en ons kan dit definitief aanbeveel. Pragtige uitsigte en rustig. Ons kan dit definitief aanbeveel. Dankie vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya F
Gesin met klein kinders

Het lekker ontspan en uitgerus met die ongelooflike uitsig, die hangmat en die kaggel.

Die huisie is baie mooi ingerig en daar is 'n fokus op die details (koue water in die yskas, 'n botteltjie vonkelwyn vir die aankoms ens). En klein goedjies soos sout, suiker en toiletpapier wat beskikbaar is asook kerse langs die bad is baie handig wanneer jy besef jy't vergeet om dit saam te bring en wil dit nou nie spesiaal gaan koop nie. Die wasmasjien en lyn was ook baie handig, vir al die vakansiewasgoed. Die uitsig is natuurlik asemrowend en dis so lekker om net op die stoep te sit en alles in te neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanetta H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanetta H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, maar onprakties ingerig a.g.v. ligging van kombuis t.o.v. eetvertrek en stel steil trappe wat beweging bemoeilik.

Alhoewel die verblyf fantastiese uitsig oor die see en hawe het, het ons die hele opset daar teleurstellend gevind. Die kombuis is onder en daar is geen eethoekie onder nie (geen plek daarvoor) en bo is slegs die een stoeptafel met bankies buite op die stoep waar mens moet eet. Indien onplesierige weerstoestande is dit koud buite en is die enigste ander opsie om binne met jou bord kos op jou skoot te sit op die bank. Die stoeptafel behoort binne toe gedra te kan word in so 'n geval, maar dit kan nie, want dis te swaar. Daar's geen ander eettafeltjie binne met stoele by nie. Dis ook lastig en gevaarlik om elke keer met jou bord kos en ander eet-of drinkgoed boontoe te stap om daar te eet. Mens moet 'n paar keer op en af met die trappe. Jy wil nie beide hande gebruik om jou eet- of drinkgoed na bo te dra nie, want dis gevaarlik en kan mens struikel en val (dit het ook met my man gebeur). Die linne kort ook aandag en is baie dun en van swak gehalte en die paslaken op ons bed was deels gepluis (''knoppies'' laken sal mens dit kan noem) en nie lekker op die vel nie. Ons sal wel die plek aanbeveel a.g.v. die lieflike uitsig, netheid en uitstekende toebehore (yskas en nuwe wasmasjien wat goed werk), maar mense moet bedag wees op die steil, ongemaklike trappe en die eetsituasie. Iets wat ons ook gepla het, was dat die gasheer of -vrou nooit persoonlik 'n draai kom maak en kom kennis maak het nie (hulle woon naby). Slegs per whatsapp kontak met Louis. Dit het onpersoonlik gevoel. Pragtige uitsig, maar tog ver en baie steil om af te stap na die see, winkels en ander besienswaardighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea View Charming Stone House se terugvoer

Goeie dag. Jammer vir julle slegte ondervinding. Sal werk en aandag gee aan tekort kominge.

Beste wense
Louis

Sea View Charming Stone House
Morne D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D
Gesin met klein kinders

Awesome spot!

Great accommodation and I will recommend this to anyone! Well positioned and very nice and accommodating people. Only recommendation - dustbins need to be emptied more often and the barking dog can be annoying sometimes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel T
Gesin met tieners

Pragtige uitsig, stil woonbuurt, ideale wegbreek verblyf om te ontspan!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loresa V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loresa V
Saam met vriende

Was fantasties!

Het baie lekker gebly. Die view wat jy het is regtig baie mooi. Het baie veilig gevoel. Sal die plek regtig aanbeveel vir 'n heerlike wegbreek. Baie vriendelike ontvangs gekry en diens was uitstekend!! Sal definitief weer gebruik maak van hierdie wonderlike plekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Baie oulike en netjiese huisie. Ongelukkig nie geskik vir oumense of iemand wat moeilik loop nie, aangesien die slaapkamer, badkamer en kombuis op die onderste vloer is en jy by die boonste vlak inkom. Die uitsig is asemrowend en die huis het alles wat jy benodig het. Ek kan dit verseker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande C
Gesin met klein kinders

Pragtig, skoon en netjies met 'n asemrowende uitsig.

Baie vriendelike ontvang deur Lorika en Louis. Pragtig, skoon en netjies met 'n uitsig wat mens heeldag kan sit en waardeer. Baie sentraal geleë. Sal definitief weer van hulle gebruik maak as ons in Mosselbaai is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillstraat 87, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0NjYxZDRiLTE3ZjUtNDc1Ni1iYjY3LTRhNTBhMGI1MzkxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 87 Hill Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.184718505108 22.144863017791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem