+35
Selfsorg in Groot-Brakrivier

Sea View Cottage Groot Brak

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Marinda B
Lang verblyf
5.0
Des 2025

Heerlik. Baie lekker gebly. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Sea View Cottage Groot Brak
Dankie Marinda! Bly julle het lekker gekuier. Kom kuier gerus weer. Chris & Nicky

Yolandi T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2025

Fantasties! Goeie ligging, veilig en stil omgewing. Heerlik. Dit was so lekker, oulike plek. See uitsig en saans 'n uitsig op Mosselbaai se punt se liggies.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Sea View Cottage Groot Brak
Baie dankie Yolandi, Bly julle het lekker gekuier. Hoop ons sien julle gou weer. Chris & Nicky

Deon B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2026

Terleurstellend. Ek sal beslis nie weer soontoe gaan nie. Die pad wat onder die huis loop, is verskriklik besig; die karre ry tot laat aand sonder ophou daar verby. Mens kan nie eers op die stoep sit en gesels nie, want dit raas te veel. Die heining reg voor die huis moet daar wees, maar dit veroorsaak dat jy nie 'n ordentlike uitsig het nie. Die WiFi was absoluut pateties; ons het gesukkel om DSTV of Netflix te stream. Daar is nie DSTV en Netflix beskikbaar nie; jy moet jou eie gebruik en jou eie rekenaar aan die TV koppel as ons wou TV kyk. My dogter moes werk en sy moes soms haar eie foon as 'n hotspot gebruik. Daar is 'n Weber wat gebruik moet word om in te braai, maar dit is 'n baie ongemaklike manier om te braai. Verder was hulle besig om te bou aan die huis reg langsaan, met die gevolglike geraas wat daarmee saamgaan. Ons het dus heeldag geraas van die huis langsaan sowel as die pad reg onder die huis gehad. Middagslapies was nie moontlik nie. Die ingangshek het na 'n paar dae gebroke, en ek kon geen poging sien dat iemand dit probeer regmaak nie. Die hek het gedurende die dag heeldag oopgestaan vir enigiemand om daar in en uit te ry. Snags was die hek net toegetrek; enigiemand kon dit net oopstoot om toegang tot die kompleks te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Yvette M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Relaxing. Had a wonderful time. Everything and more than we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Sea View Cottage Groot Brak
Baie dankie, Hoop jul kom kuier gou weer!

Ronel C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Geriewe like en baie lekker. Baie dankie, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Sea View Cottage Groot Brak
Baie dankie, Ons is bly julle het lekker gekuier.

Carina O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2024

Heerlik. Baie lekker gebly. Plek kort net 'n lekker deep cleaning.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Sea View Cottage Groot Brak
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer die terugvoer, en is reeds besig met 'n groot "spring clean". Groete Chris & Nicky

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 490
15 % AF
R 1 490 R 1 267
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 490
15 % AF
R 1 490 R 1 267
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 490
15 % AF
R 1 490 R 1 267
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Fynbos Street, Unit 8, St Ellen, Great Brak River, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA287add9ac4fb02e3932bf3238716cfd87919d6795607e6d238e69d226f9ad1d344408c184888e293fc42575d0659d023589a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 490 nouVanaf R1 267 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Fynbos Street Unit 8, St Ellen 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.060890319498 22.206233739853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang