+24

4 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 41 Gainsford Place, La Lucia, Umhlanga, 4051, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Sea Vista is 'n ruim ateljeewoonstel met 'n privaat ingang en grens aan die eienaar se verblyf in die hartjie van La Lucia, Umhlanga. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesin of 'n klein groepie vriende wat die Dolfynkus wil verken.

Dié oopplan-woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 4 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkameer. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Hierdie ateljeewoonstel het ook 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n wasmajsien. Die kombuis lei na 'n eetarea. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea lei na 'n balkon met sitplek en 'n uitsig oor die tuin en die swembad. Die La Lucia Mall, restaurante, gimnasiums en sportkroeë is almal binne 'n 2 km-radius van die verblyf. Gewilde promenades, winkels, restaurante en strande is ongeveer 10 minute se ry ver.


Kamer-opset

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Wasmasjien
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Rich Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 41 Gainsford Place, La Lucia, Umhlanga, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea Vista het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek

41 Gainsford Place, La Lucia, Umhlanga, 4051, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7ecbd32ef35ec3c4150d734397780a859cfcb6c85c339cbd1ce70fea4bb732f0413d0e4a87a714c946408745cd8fb331fca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 41 Gainsford Place La Lucia 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.753096721547 31.051351515344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang