5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 10th Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Seahorse Self-Catering Accommodation is 'n heerlike woonstel in Somerstrand, perfek vir 'n ontspanne kuswegbreek saam met familie en vriende.
Die woonstel het slaapplek vir tot 5 gaste in sy 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 3 driekwartbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n instapstort.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met stromingsdienste, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en koffie- en teemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief. Gaste kan ontspan op die balkon wat oor die tuin uitkyk en 'n uitsig oor die see bied. Braaigeriewe is in die tuin beskikbaar en veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Hierdie eiendom is net 'n paar minute vanaf St. George's Hospitaal, die krieketveld, 'n gholfbaan en die universiteit geleë en bied 'n uitstekende ligging. Dit is stapafstand van die strand af en gerieflik naby bekende restaurante en winkelsentrums.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Francesca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 9 10th Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
- Gaste dink Seahorse Self-Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 10th Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang