+69

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
3.9
Shane I
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

The best. Best I have ever experienced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyzette
The view
Thank you so much for your wonderful review! We are truly delighted to hear that this was the best experience you’ve ever had. Your kind words mean a lot to us and serve as great motivation for our team to continue providing exceptional service and comfortable stays. It was a pleasure hosting you, and we look forward to welcoming you back again soon!

Melissa N
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Awesome. Didn't encounter any issues; the place was very beautiful as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonolo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Beautiful. Beautiful, just needs DStv now.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne D
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2026

Ons het 1 nag oorgeslaap. Lekker swembad en kon lekker gesellig kuier. Skoon en netjies en sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lyzette
The view
Baie dankie vir u wonderlike terugvoer. Ons is baie bly om te hoor dat u die verblyf as skoon en netjies ervaar het, en ons waardeer dit opreg dat u ons sal aanbeveel. Dit was ’n plesier om u te huisves, en ons sien daarna uit om u weer in die toekoms te verwelkom.

Thobile M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

It was okay; however, it did not meet our expectations. They have a communal kitchen, with no stove, which I was not happy about. The water pressure in the shower was very low. The WiFi signal on the TV was poor; however, it was good on the mobile phone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lyzette
The view
Thank you for your feedback and for taking the time to share your experience with us. We would like to clarify that our communal kitchen is advertised as a heat-and-eat facility and is equipped with a microwave only, with no stove provided. We apologise if this was disappointing or unclear during your booking process. Regarding the water pressure, this is unfortunately an ongoing challenge experienced in many parts of Durban due to the current municipal infrastructure and water supply issues affecting the area. We do, however, understand the inconvenience this may have caused during your stay. We also appreciate you bringing the WiFi issue on the TV to our attention. We will investigate the signal strength to improve the viewing experience for future guests. Thank you once again for your feedback, as it helps us continue improving our guest experience.

Selvin S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Mrt 2026

Goeie ligging. Daar was nie warm water in die stort nie. Die eienaar / opsigter het kom kyk en gesê daar is, maar elke oggend was daar geen warm water in die stort nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Piet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2026

Nie na verwagting gewees nie. Die verblyf was skoon en netjies. Die omgewing laat veel te wense oor. Die voertuigingang is baie sleg, veral as jou voertuig bietjie laag is, dan skraap sy onderstel oor die hek se spoor. Die bed se matras moet vervang word aangesien hy al goed deurgelê is. Die badkamerdeur maak nie reg toe nie. Lugreëling het nie gewerk nie. DStv dekodeerder "reboot" elke keer as jy kanaal verander, en ek het toe maar op my skootrekenaar gestroom wanneer ons TV wou kyk. Bogenoemdes is aan die housekeeper gerapporteer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Lyzette
The view
Baie dankie dat u die tyd geneem het om u ervaring met ons te deel. Ons waardeer u eerlike terugvoer opreg. Ons is bly om te hoor dat u die netheid van die verblyf waardeer het. Ons neem egter kennis van die probleme wat u ervaar het tydens u verblyf, en ons vra om verskoning vir die ongerief. Die kwessies rakende die voertuigingang, matras, badkamerdeur, lugreëling en DStv-dekodeerder is beslis nie die standaard waarna ons streef nie. Dankie dat u dit ook onder die housekeeper se aandag gebring het. Ons is reeds besig om aandag aan hierdie punte te gee om die ervaring vir toekomstige gaste te verbeter. U terugvoer help ons om areas te identifiseer waar ons kan verbeter, en ons waardeer dit opreg. Ons hoop om u weer in die toekoms te kan verwelkom en u 'n baie beter ervaring te bied.

Rina O
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2026

Netjies en skoon. Die verblyf was netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Lyzette
The view
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons is bly om te hoor dat u die verblyf as netjies en skoon ervaar het. Dit was vir ons ’n plesier om u te huisves, en ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom.

Andries R
Kort verblyf
2.4
Jan 2026

Onveilig, onnet, onwelkom. Nee, die plek voel onveilig vanaf die oomblik wat jy voor die hek stop. Die gasheer kan nie behoorlik Engels praat nie en die blyplek was vol miere. Die Aircon het heeltyd geraas, dus kon ek hom nie gebruik nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Johan A
1 nag Saam met lewensmaat
1.4
Mrt 2026

Was ok gewees. Die gastehuis is baie verwaarloos. Ook geen naam nerens. Werkers baie onprofessioneel gewees, kamers glad nie op standaard nie. Maar het heel ok geslaap.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Lyzette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 480
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 480
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 480
per nag (plek vir 2)
Bespreek

115 Briar Lane, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA914eb3e0919d95c4133ada476c5b1a5d91b8441af5eb68fd64d128d9c510f4aa784c1017d2049656c59eae74bb285ba85fac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 115 Briar Lane Durban North 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.798199862644 31.022804179762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang