Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Die gebruik van die eiendom en alle toerusting en geriewe is op gaste se eie risiko.
Die eienaar/s kan nie aanspreeklik gehou word vir enige diefstal, skade of besering wat voortspruit uit enige oorsake hoegenaamd op die perseel nie.
Reg van toelating bly voorbehou.
Moet asseblief nie die wit bad- of handdoeke gebruik om jou grimering te verwyder nie.
Gebruik asseblief die grimeerdoeke of grys gesigdoeke wat voorsien word.
Stel asseblief die diefwering wanneer jy die eiendom verlaat.
Vir jou veiligheid en dié van die eiendom moet asseblief nie die meubels rondskuif nie.
Moenie harde musiek by die eiendom speel nie.
Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Skoonmaak is beskikbaar gedurende weeksdae (op versoek) en teen 'n addisionele fooi.
Gegewe die onvoorspelbaarheid van die weer, plaas asseblief die oortreksels terug op die buitemeubels in die aande voor jy gaan slaap en voordat jy uitgaan / die eiendom verlaat.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Bakoond Close, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang