4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Jim Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Seascape Serenity is 'n juweel aan die mees suidelike punt van Afrika in L'Agulhus. Die majestueuse berge vorm 'n prentjiemooi agtergrond en die huis spog met 'n asemrowende uitsig oor die see. Dit is stapafstand vanaf die strand en plaaslike restaurante en word deur natuurskoon omring.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en dit lei na die sitarea waar daar gemaklike rusbanke en 'n kaggel is.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gratis WiFi word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Johannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 6 Jim Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Gaste dink Seascape Serenity het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Jim Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang