Seaside Retreat 2 Sleeper Villa
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Newsel Road, 3 Villa Gaylia, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Seaside Retreat 2 Sleeper Villa is in Umdloti, 'n klein dorp aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Dit is ideaal vir paartjies, sake- of enkelreisigers wat op soek is na 'n rustige wegbreek met pragtige uitsigte.
Hierdie oopplan-villa bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die villa het 'n rusbank en TV. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas en gasstoof toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan die dag by die strand geniet of by een van die restaurante eet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Corrine Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 22
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 11 Newsel Road, 3 Villa Gaylia, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Newsel Road, 3 Villa Gaylia, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang