Seaside Serenity
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whale Rock Gardens 13, Whitecaps-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Seaside Serenity is 'n woonstel wat stapafstand vanaf die strand geleë is. Hierdie juweel bied die ideale verblyf vir paartjies of gesinne wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek 4 gaste en het 'n omsetter vir kragonderbrekings. Die hoofslaapkamer lei na 'n stoep en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is ook 'n toonbank met stoele. Gaste het ook toegang tot 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV.
Die sitarea lei na 'n stoep waar gaste 'n skermerkelkie kan geniet, terwyl hulle die sonsondergang kan bewonder. Daar is ook ruimte vir 'n gesinsbraai en 'n groen grasperk waar kinders kan speel.
Gaste het verder ook toegang tot die gemeenskaplike swembad op die perseel en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Henk Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Whale Rock Gardens 13, Whitecaps-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Robberg Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whale Rock Gardens 13, Whitecaps-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12