+28
Selfsorg in Langebaan

SeasTheDay Beachfront Holiday Home

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R1,000.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Die terugbetaalbare breekskadedeposito sal 1 week na die uitklokdatum terugbetaal word indien daar geen skade-eis is nie.
Gaste word nie toegelaat om die eenheid aan ander gaste te verhuur nie.
Badhanddoeke word voorsien, maar mag nie uit die huis verwyder word nie.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Daar is parkeerplek vir slegs 2 voertuie in die kompleks. Ander voertuie moet buite die kompleks parkeer.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Maak seker dat die huis gesluit is wanneer jy uitklok.
Vullis word op Woensdae verwyder en alle vullis moet in die buitedrom gegooi word, wat toeganklik moet wees vir die terreinpersoneel om uit te sit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

9 Dwars Street, Schaapenzicht Complex, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b623c7583094861195597967a85c9f8309cfe9044854ea796002c497fe7e517db89a3ff28b59c1d436659829f234bea34e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 9 Dwars Street, Schaapenzicht Complex Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.089584372276 18.031144620664
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang