- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 2 Seaview Street, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Seaview Executive Guest House is 'n pragtige instansie in die rustigste area in Mtunzini, uMlalazi. Die gastehuis is ideaal geleë naby 'n paar restaurante en winkels in die dorp.
Die kamers sluit tripelkamers, 'n deluxe dubbelkamer en 'n suite in. Al die kamers het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook lugversorging en 'n TV. Die suite se badkamer het 'n bad en 'n stort en hierdie kamer het boonop DStv en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die swembad en stoep bied 'n lieflike uitsig oor die Mtunzini Wildreservaat se groenigheid. Daar is ook draagbare braaigeriewe en 'n klein gimnasium op die perseel, sowel as 'n elektriese heining met gewapende beheer en sekuriteitskameras.
Die gastehuis is 1,5 km vanaf al die dienste en geriewe in en om Mtunzini. Dit sluit verskeie restaurante, soos die gewilde Clay Oven wat bekend is vir sy Italiaanse pizza, sowel as dokterspreekkamers, mediese dienste, aptekers en winkels in. Toegang tot die strand word via die wildreservaat gekry en bied uitstekende wild- en voëlkyk-geleenthede. Gaste kan visvang, branderplankry en swem by die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Nugeia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 2 Seaview Street, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seaview Executive Guest House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Seaview Street, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang