30% af Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Mtunzini Akkommodasie by Seaview Executive Guest House | LekkeSlaap
+23
+23

Seaview Executive Guest House

1 resensie
Gastehuis
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 30% af
  • Vanaf R800 R560 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Seaview-straat 2, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Seaview Executive Guest House is 'n pragtige instansie in die rustigste area in Mtunzini, uMlalazi. Die gastehuis is ideaal geleë naby 'n paar restaurante en winkels in die dorp.

Verblyf by Seaview Executive Guest House word in 8 uniek versierde kamers met en suite-badkamers aangebied. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot gemeenskaplike kookgeriewe, eetgerei en wasgoedgeriewe. Gaste moet hulle eie speserye en waspoeier saambring om van die kombuis en wasgoedgeriewe gebruik te maak.

Die swembad en stoep bied 'n lieflike uitsig oor die Mtunzini Wildreservaat se groenigheid. Daar is ook draagbare braaigeriewe en 'n klein gimnasium op die perseel, sowel as 'n elektriese heining met gewapende beheer en sekuriteitskameras.

Die gastehuis is 1,5 km vanaf al die dienste en geriewe in en om Mtunzini. Dit sluit verskeie restaurante, soos die gewilde Clay Oven wat bekend is vir sy Italiaanse pizza, sowel as dokterspreekkamers, mediese dienste, aptekers en winkels in. Toegang tot die strand word via die wildreservaat gekry en bied uitstekende wild- en voëlkyk-geleenthede. Gaste kan visvang, branderplankry en swem by die strand.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Portugees
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Seaview Executive Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Seaview-straat 2, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seaview Executive Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R800
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Seaview-straat 2, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d103a8ecfd97765c642d708b6aff09c4f8d1fa283a57d8059af8019076de4d741d4a86fe013d9b6ada46865266f8100c500?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R560  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 2 Seaview Street Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-19:00 11:00 -28.96125 31.75141
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za