Seaview Studio Mossel Bay
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 10 Jan 2026 tot 31 Jan 2026.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Walvis Street, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 200R960 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Seaview Studio Mossel Bay is 'n selfsorgwoonstel in De Bakke, Mosselbaai, wat 'n gemaklike en rustige wegbreek bied.
Hierdie veilige oopplan-woonstel bied slaapplek vir 3 gaste en is ideaal vir paartjies of klein gesinne. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die leefarea het 'n enkelslaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n induksieplaat, lugbraaier, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware. Die leefarea sluit 'n werkstafel, 'n slim-TV en 'n privaat balkon met see-uitsigte in. Gaste kan die braai op die ingeslote balkon gebruik, wat ook 'n ontbyttoonbank het. Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi, Netflix en onderdak-privaat parkering op die perseel.
Die eiendom is stapafstand van plaaslike besienswaardighede, insluitend De Bakke-strand, Santos-strand en Bartolomeu Dias Museumkompleks. 5 minute vanaf Mosselbaai Sentraal, restaurante en Mosselbaai Gholfklub. George Lughawe is 38 km weg, en staproetes omring die gebied.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 15 Walvis Street, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Walvis Street, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang