+46
Selfsorg in Glen Ashley

Seaview Sanctuary

8 gaste

4 slaapkamers

5 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 15 Davallen Avenue, Glenashley, Durban, 4051, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Seaview Sanctuary is 'n vakansiehuis ongeveer 1,2 km vanaf La Lucia-strand en 1,3 km vanaf Glenashley-strand in Durban. Dis is perfek vir gesinsvakansies aan die Suidkus.

Hierdie vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, leefarea, swembad en 'n balkon. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en die tweede badkamer het 'n bad en stort.

Die ruim oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel en die leefarea het 'n groot leerrusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na die groot stoep met meubels en 'n swembad. Gaste kan op die grasperk op die balkon ontspan en die pragtige see-uitsig inneem. Braaigeriewe en veilige, privaat parkeerplek op die perseel is beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ruanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 15 Davallen Avenue, Glenashley, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seaview Sanctuary het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 8 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 8 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

15 Davallen Avenue, Glenashley, Durban, 4051, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fcbb1552c2d1b29a24e9678b9044065f50554cbd1361a09b93c144456280f2e082f464640c7d8eee4fda7c99046313cf4c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 15 Davallen Avenue Glenashley 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -29.7579548 31.0591993

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang