+58
Selfsorg in Seaview

Seaview Sunsets

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

15% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 13 Feb 2026 tot 30 Nov 2026.
10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
Dubbelkamer No. 4 in Gastehuis/B&B
Prys sluit in:
• Kontinentale Ontbyt (2 eiers, bacon/worsie, brood, yoghurt, graankosse en vrugte)
• Daaglikese skoonmaakdiens
• Tee/Koffie
• Volledig toegeruste selfsorgfasiliteite (Slegs vir gebruik as al 4 kamers van gastehuis bespreek word vir exklusiewe privaat gebruik. Hierdie is nie self-sorg kamers nie.)
• Eet- en kookgerei asook breekware (Slegs vir gebruik as al 4 kamers van gastehuis bespreek word vir exklusiewe privaat gebruik. Hierdie is nie self-sorg kamers nie.)
• Beddegoed en handdoeke
• Gebruik van alle openbare areas, insluitend braai geriewe, balkon en die swembad
• Gratis WiFi
• Gratis Parkering
Koningkamer No. 3 in Gastehuis/B&B
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Dubbel Familiekamer No. 2 in gastehuis/B&B
Prys sluit in:
• Kontinentale Ontbyt (2 eiers, bacon/worsie, brood, yoghurt, graankosse en vrugte)
• Daaglikese skoonmaakdiens
• Tee/Koffie
• Volledig toegeruste selfsorgfasiliteite (Slegs vir gebruik as al 4 kamers van gastehuis bespreek word vir exklusiewe privaat gebruik. Hierdie is nie self-sorg kamers nie.)
• Eet- en kookgerei asook breekware (Slegs vir gebruik as al 4 kamers van gastehuis bespreek word vir exklusiewe privaat gebruik. Hierdie is nie self-sorg kamers nie.)
• Beddegoed en handdoeke
• Gebruik van alle openbare areas, insluitend braai geriewe, balkon en die swembad
• Gratis WiFi
• Gratis Parkering
Standaardwoonstel No. 1
Prys sluit in:
• Eenmalige skoonmaakdiens na uitklok
• Volledig toegeruste selfsorgfasiliteite
• Eet- en kookgerei asook breekware
• Beddegoed en handdoeke
• Gebruik van alle openbare areas, insluitend braai geriewe, Balkon en die plons swembad
Dubbel Kamer No. 5 in Gastehuis/B&B
Prys sluit in:
• Eenmalige skoonmaakdiens na uitklok
• Volledig toegeruste selfsorgfasiliteite
• Eet- en kookgerei asook breekware
• Beddegoed en handdoeke
• Gebruik van alle openbare areas, insluitend braai geriewe, Balkon en die plons swembad
Huisreëls

Geen rook, vaping of e-sigarette in kamers of openbare areas nie. Gebruik asseblief die aangewese asbakke buite, moenie sigaretstompies strooi nie.

Stiltye: 22:00 – 08:00.
Geen partytjies, harde musiek of ontwrigtende gedrag nie, tensy dit vooraf gereël is as deel van 'n geleentheidsbespreking.

Toon asseblief te alle tye respek teenoor medegaste, personeel en die eiendom.
Oormatige alkoholgebruik, onwettige stowwe of onveilige gedrag sal nie geduld word nie.

Hou deure en vensters toe wanneer u die kamer verlaat om toevallige reën- of windskade te voorkom, sowel as ondeunde ape wat soms kom kuier.
Geen kerse, wierook, muskietspirale of oop vlamme binne die akkommodasie nie.

Slegs geregistreerde gaste word toegelaat om op die perseel te bly.
Rapporteer enige skade onmiddellik; gaste is verantwoordelik vir breekskade wat deur nalatigheid veroorsaak word.

Gaste gebruik alle geriewe (insluitend buite-areas en die swembad) op eie risiko.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

18 Coral Way, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA737e8d7ff660a39f251355633b512ddcf96606ea80d0b0056e7790c2b2e6020daab6b61ca510cce4fabd500a1577f97f5049?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 18 Coral Way Seaview 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.012701849126 25.352592884656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang