- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Camelthorn Street, Ocean View, Swakopmund, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Seboa's Self-catering Accommodation is 'n stylvolle selfsorghuis wat ideaal geleë is in Swakopmund binne stapafstand van die strand af, en net 'n kort entjie se ry vanaf verskeie winkels, restaurante en geriewe.
Verblyf bestaan uit 3 eenhede wat 'n huis en 2 woonstelle insluit. Die huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 2 sitareas.
Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die 2 slaapkamer woonstel beskik oor 2 slaapkamers waarvan elkeen sy eie en suite-badkamer het, en 'n oopplan-leefarea en -kombuisie.
Gaste kan hul eie buitebraai-area geniet. Die omgewing bied 'n unieke sonsondergang-uitsig oor die Atlantiese Oseaan met wonderlike skemerkelkies in 'n privaat en veilige area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lloyd Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Camelthorn Street, Ocean View, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink Seboa's Self-catering Accommodation het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Camelthorn Street, Ocean View, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang