+32
Selfsorg in Thompsonsbaai

Seaside Serenity

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

3 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 17 Little Maritzburg road, Umhlali Beach, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Seaside Serenity is in 'n inheemse duinbos geleë en is 'n gesinshuis op die strand wat 'n unieke en rustige vakansie aan die Noordkus bied.

Dit beskik oor 3 slaapkamers met 4 beddens en spog met privaat toegang tot die strand en is perfek vir 'n gesinswegbreek. Die 2 slaapkamers is op die boonste verdieping en het elk 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en toegang tot 'n gedeelde balkon. Die kinderslaapkamer is op die onderste verdieping en het 2 enkelbeddens en 'n aangrensende badkamer met 'n bad. Die oopplan-sitarea, -kombuis en -eetarea is ook op die onderste verdieping. Die sitarea het 'n TV met stroomdienste. Die volledig toegeruste kombuis bied genoeg spasie vir kosmaak. Die dek is aan die bopunt van die duin en het 'n pragtige see-uitsig.

Hoëspoed-WiFi is selfs tydens beurtkrag beskikbaar. In die geval van 'n kragonderbreking is noodligte beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 17 Little Maritzburg road, Umhlali Beach, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 7 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

17 Little Maritzburg road, Umhlali Beach, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7d710af28e1e5adfb46f46140b7b2f7cbec2dc2691e25ccf1035b212c8b85c13c7c1125339cc631067f480f5a1266303ae5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 6) 17 Little Maritzburg road Umhlali Beach 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 08:00-19:00 10:00 -29.5084213 31.2343965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang