Secret Eden
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 113 Da Gama Street, Central, Jeffrey’s Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Secret Eden is 'n rustige botaniese wegkruipwoonstel, ideaal geleë binne loopafstand van die strand, restaurante en die lewendige J-Bay Surf Village. Geleë in Jeffreysbaai, 'n gewilde kusdorp bekend vir sy wêreldklas branderplankry en Blouvlagstrande, bied hierdie woonstel 'n ontspanne kuswegbreek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer, met slaapplek vir tot 4 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer twee enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Die kombuisie sluit 'n ontbyttoonbank in en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontspan op die balkon met uitsig oor die lewendige strate van J-Bay na 'n dag op die strand. Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi, 24-uur-sekuriteit en veilige ondergrondse parkering, wat 'n gerieflike en sorgvrye verblyf in hierdie lewendige kusdorp verseker.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 113 Da Gama Street, Central, Jeffrey’s Bay, 6330, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
113 Da Gama Street, Central, Jeffrey’s Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang