Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Breekskade en skade sal afsonderlik gehef word.
Die skoonmaak van die kothuis is nie ingesluit nie, maar kan teen 'n ekstra fooi met bespreking gereël word.
Vlieghengel- en boogskiettoerusting kan gehuur word.
'n Voertuig met 'n hoë vryhoogte word aanbeveel, aangesien die paaie na die plaas grondpaaie is en afhangende van die weer en wanneer dit laas onderhou is, in 'n swak toestand kan wees.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Woolly Bugger Farm, Dullstroom, Tonteldoos, 1110, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang