- Slaapplek vir 30 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R517, Welgevonden Private Game Reserve, Vaalwater, 0530, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Sediba Luxury Safari Lodge is 'n eksklusiewe lodge in die Welgevonden Wildreservaat, een van die grootste reservate in Suid-Afrika in privaat besit, wat oor 37 000 hektaar in die Waterberg-omgewing strek.
Gaste kan kies tussen die Rock Suites met slaapplek vir 2 gaste elk, of die privaat Mountain Lodge wat ideaal is vir groepe van 10. Hierdie oopplan-kamers het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamers lei na 'n privaat dek met 'n Jacuzzi en 'n uitsig oor die Waterbergreeks. Verder het die kamers lugversorging, binnenshuise kaggels, buitestorte en yskassies.
Geriewe op die perseel sluit 'n skoonheidsalon, sauna en 'n gimnasium in. Daar is ook 'n natuurlike rotspoel, 'n vuurput en 'n tradisionele boma.
Die wildreservaat is die tuiste van meer as 300 voëlspesies en 50 soogdierspesies, insluitend die Groot 5. Daar is ook spesies wat skaars is, soos bruin hïenas, aardwolwe, en aardvarke. Gaste kan wildkyk tydens die 2 komplimentêre daaglikse wildritte en die historiese rotskuns verken.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nadia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R517, Welgevonden Private Game Reserve, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Gaste dink Sediba Luxury Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R517, Welgevonden Private Game Reserve, Vaalwater, 0530, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 30 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang