Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die hoofslaapkamer en leefarea word met 'n trap bereik en is dus dalk nie vir jong kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede geskik nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Gaste mag net die onderdakparkeerplek of die motorhuis gebruik. Geen voertuig mag in die straat of op die oop erwe in Duinepark geparkeer word nie.
Neem kennis van wanneer vullissakke buite gesit moet word en sit dit verkieslik 'n dag voor die tyd uit.
'n Skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste met die eienaar gereël word. Gaste mag nie self 'n skoonmaakdiens reël nie.
Neem asb. kennis van Duinepark se reëls sodra jy by Seehuisie aankom. Dit word in die lêer in die leefarea opgesom.
Indien daar enige breekskade is, laat weet asb. die eienaar voordat jy uitklok. Indien die skade herstel moet word om die verblyf by Seehuisie te vergemaklik, skakel asb. dadelik die eienaar sodat hulle so gou moontlik die nodige reëlings kan tref.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Tuna Street, 989 Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang