+17

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Ilonka P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Veilig, ruim, netjies, naby aan strand, winkel en restaurante. Uit die staanspoor is ek verlief op die plekkie, baie netjies, veilig, goed ingerig en baie gerieflik. Die woonstel is loopafstand van die strand af. Omdat ek eers alleen was, is veiligheid vir my 'n groot faktor en die elektroniese hekke, groot toesluit motorhuis en slam shut gates by die woonstel het my baie veilig laat voel. Boonop is daar 'n alarm en 'n panic button wat my regtig net gemoedsrus gegee het. Die kamers is baie netjies en ruim - toe ons hele groep daar aankom, was daar geen bedruktheid of tekort aan spasie nie - die stoep is lekker groot met 'n groot familietafel vir die lekker kuier en braai. Ek sal die woonstel met die grootste liefde aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bradley
Seewindelaan
Beste Ilonka, Baie dankie vir jou vriendelike woorde en wonderlike resensie. Ons is trots daarop om ons gaste van 'n veilige, skoon en gemaklike verblyf te voorsien, en ons hoop om jou weer in die toekoms by ons te mag verwelkom. Baie dankie. Seewindelaan

Mignonne G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Relaxing and enjoyable. We loved our stay at 1 Terrace Mews. The unit is spacious and has 2 smart TVs and a fantastic outdoor patio area where we enjoyed braaing most nights. Our host was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bradley
Seewindelaan
Thanks for your review, Mignonne. We do appreciate your positive feedback and are happy that you enjoyed your time here with us. Thank you for choosing to stay with us, and we hope to see you again in future!

Devan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2026

Seewindelaan is close to the beach and other amenities and shops. Spent two nights at Seewindelaan. The stay was great except for the fact that the gate, which has a 5-second grace period to enter or exit, closed onto the hired car. The time delay needs to be addressed. I appreciate the fact that the owner refused to charge for my granddaughter decorating his duvets. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Bradley
Seewindelaan
Thank you for your review, Devan. Our apologies for the gate closing on your vehicle; we had no idea this had happened. There are sensors on the gates which seem to be working fine; we have double checked. If you possibly tried to quickly drive through the exit or entrance while it was closing after its time delay, it's possible it may not have registered soon enough before touching your vehicle. Please accept our apologies and thank you for choosing to stay with us. We trust you enjoyed it nonetheless. Seewindelaan.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santina L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2024

Was lovely. Was perfect, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bradley
Seewindelaan
Thank you, Santina. It was a pleasure having you stay with us, and we look forward to having you return another time.

Louis Danie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2024

Baie mooi uitsig en stapafstand van die strand en winkels. Ons het lekker gebly, net jammer die lugversorger was buite werking.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Bradley
Seewindelaan
Thanks for your feedback, Louis. Our sincere apologies for the air conditioner being out of commission. These things do happen sometimes, but we trust you otherwise enjoyed your stay and hope to see you again for more holiday memories at the ocean side.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bradley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

157 Marine Terrace, Unit 1 Terrace Mews Holiday Complex, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d37342109f54b5e5217f9fc6aa4f16ab931e7a07b61f3b1b1ab899902f96f9e9aaf7aeb0e7161978a0ad3a7f7033774db59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 157 Marine Terrace Unit 1 Terrace Mews Holiday Complex 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -30.2825478 30.7586318
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang