Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Selah

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Geen vullis mag in die huis gelos word nie.
Vullissakke moet asb. by die hoofhek van Marloth afgelaai word.
Alle stoepmeubels moet asb. binne die huis toegesluit word wanneer die huis onbewoon gelaat word, selfs al gaan gaste net vinnig winkel toe, asook snags wanner gaste slaap.
Kyk asb. met aankoms hoeveel krag-eenhede daar op die meter is sodat daar seker gemaak word dat daar genoeg krag vir die verblyf is.
Skoonmakers kom 1 maal per week om beddegoed te ruil en die huisie af te stof. Indien gaste sou nodig kry dat hulle meer gereeld inkom, kan dit teen ’n ekstra koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blink Blaar-laan 17, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb822c6646614e9c90cc336402e39bc4150d5b10f3939bda403f1a7de6e97869ee35e7df35b340a84133dab698d3225320f96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 17 Blink Blaar Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.396253644688 31.759768300717
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem