+38
Selfsorg in Seepunt

Selbourne Five

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Besprekingsfooi van R195.00 per bespreking
  • Skoonmaakfooi van R650.00 per bespreking
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Vir sekuriteits- en verifikasiedoeleindes word 'n geldige ID of paspoort by inklok vereis.
Rook is nie toegelaat nie.
Troeteldiere, partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.
Vir verblyf van 8 nagte of meer word 'n gratis skoonmaakdiens tydens die verblyf, insluitend vars linne, voorsien. Bykomende skoonmaakdienste kan op versoek gereël word met 'n minimum van 24 uur kennisgewing en sal 'n ekstra koste meebring.
'n Standaard sleutel- en breekskadedeposito is betaalbaar voor inklok. Die bedrag hang af van die standaard van die eiendom en kan na goeddunke van die eienaar of bestuur aangepas word.
'n Laat inklokfooi is van toepassing vir aankome tussen 21:00 en 00:00.
Let asseblief daarop dat, om 'n volhoubare en gemaklike ervaring vir alle gaste te bevorder, elektrisiteitsverbruik beheer word deur 'n billike gebruiksbeleid wat 'n redelike hoeveelheid daaglikse verbruik toelaat. In die seldsame geval van buitengewoon hoë verbruik, kan 'n terugbetaling versoek word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 15 dae voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 15 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

3 Firdale Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1913d6ed28d7233379105a5753536460e83d7254aad7f7536256040c25f2a017e70bfc4fc24f3037aeb6dbc95a91ce24529?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense 3 Firdale Road Sea Point 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.916083329271 18.394007010308

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang