Kuda Escape
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Kuda Str, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Hierdie huis in St. Lucia is 'n bekoorlike eiendom, ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n gemaklike wegbreek.
Hierdie huis bied slaapplek vir 7 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n enkelbed en het 'n en suite-stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die eetarea en maak oop na die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV.
Buite kan die gaste ontspan en 'n heerlike duik in die swembad geniet. Veilige parkering is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Kuda Str, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Kuda Str, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang