+19
Wildsplaas in Vaalwater

Self Catering Rhino Bushcamp @ Bushwa Game Reserve

14 gaste

7 slaapkamers

7 beds

2 badkamers

  • 14 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 67KR Zondachsfontein Farm, Bushwa Game Reserve, Vaalwater, 0530, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Self Catering Rhino Bushcamp @ Bushwa Game Reserve is in die hartjie van die malariavrye Waterberg-biosfeer in Bushwa-wildreservaat, Limpopo. Dit bied 'n wegbreek van Johannesburg se stadsgewoel en is net 2,5 ure se ry vanaf dié stad.

Hierdie selfsorgverblyf is 'n kamp wat beskik oor 5 slaapkamers, 2 tentchalets, 'n solder, groot eetarea, kroeg, kuier-area, boma en kombuis. Dit bied slaapplek aan 14 gaste en het 6 ekstra enkelbeddens in die solder-area apart van die chalets. Daar is en suite-badkamers en buitestorte.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die lapa het 'n sitarea met rusbanke en 'n kaggel. Daar is ook 'n swembad en dek.

Daar is 'n braai rondom die boma waar gaste lekker kan ontspan.

Gaste kan spabehandelings, wildritte en voëlkyk by die wildreservaat geniet. Daar is ook safari's en boswandelings waar gaste kameelperde, elande, sebras, koedoes en ander diere kan sien.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Restaurant op die perseel
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 67KR Zondachsfontein Farm, Bushwa Game Reserve, Vaalwater, 0530, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 19 640
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 19 640
per nag (plek vir 14)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 19 640
per nag (plek vir 14)
Bespreek

67KR Zondachsfontein Farm, Bushwa Game Reserve, Vaalwater, 0530, Limpopo

Sien kaart
  • 14 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7030b44188e8f0580a32bb2548cbc01e9821db982ce776a8857e2ba87e2e4f37bc987436c74d84257027d86907bf0a71929?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R19 640 per nag, vir 14 mense 67KR Zondachsfontein Farm Bushwa Game Reserve 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.194363620394 28.191175460815
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang